Hierdie is 'n pragtige tweeslaapkamer grasdakhuis. Die huis is ongeveer 700 m van die Krokodilrivier af geleë waar daar pragtige uitkykpunte is vanwaar jy kan sit en als om jou kan bewonder. Dit is 'n dubbelverdiepinghuis met 'n g


Paradys is n twee slaapkamer grasdak huis wat vir 4 perosne ingerig is. Die plek het sy eie braaiarea en slashpool.


Kleinbegin is n fantastiese huis weg van die huis... Die eenheid is toegerus vir 6 persone en is geskik vir n familie. Die eenheid het n groot stoep wat grens aan die splashpool en die braaiarea is naby. Baie geskik vir een van ons beroemde warm dae wat mens die lafenis van lekker water benodig.


Die houthuisie is 'n oulike plekkie vir twee mense. Dit is soos 'n "granny flat" 3 meter bo die grond.
Terug Terug na bo