Foto Galery
Die eenheid bestaan uit die volgende: 2 x Slaapkamers
2 x Badkamers
Eet-, sit- en leefarea met n oopplan kombuis Eenheid het sy eie braai area en 8 hoekige swembad Eenheid het n lugversorger in die leef area. Kruger Sprokie vir n Stadskind Paradys Die eenheid bestaan uit die volgende: 2 x Slaapkamers
Albei slaapkamers bevat n lugversorger. 2 x En-suite Badkamers elk met n stort. Leef-, sit- en eetkamer met n oopplan kombuis area. Die eenheid het sy eie braai area en splashpool. Die eenheid bestaan uit die volgende: 2 x Slaapkamers
Albei slaapkamers bevat n lugversorger. 2 x En Suite Badkamers
1 x Oopplan kombuis area 1 x Leef-, sit- en eetkamer area Die eenheid het sy eie braai area en splashpool. Die eenheid bestaan uit die volgende: 1 Oop plan vertrek wat jou leef-, kombuis- en slaaparea is. Die vertrek bevat: 'n Dubbelbed Tv met volle DSTV Kombuis area kompleet met 2plaat oondjie en n mikrogolf Die badkamer is afgeskort en bevat n stort. Die eenheid het sy eie braaiarea. |
Terug | Terug na bo |